42ste Oscar-toekenningsaand

  42ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 7 April 1970
Plek Dorothy Chandler Pavilion,
Los Angeles
Aanbieder Geen
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Midnight Cowboy
Meeste pryse  Butch Cassidy and the Sundance Kid (4)
Meeste benoemings  Anne of the Thousand Days (10)

Die 42ste Oscar-toekenningsaand is op 7 April 1970 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1969. Daar was geen aanbieder nie.

Midnight Cowboy was die eerste – en tot dusver enigste – prent met ’n X-gradering wat die Oscar vir beste rolprent gewen het.


Developed by StudentB